Successfully reported

Footloose Vaal River Cottage

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Mittah M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Friendscation. A perfect stay with a lovely view and enough space to hang out and have fun. The service we received from Petra was exceptional from the day of arrival until we left the place. I can say a lot about the service, but overall the place is beautiful and we are planning our return in summer. Thank you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rus en vrede! Heerlike kothuis met kuierstoep en alles wat nodig is. Baie skoon en netjies, stil en rustig. Petra is so vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ons gaan beslis terug weer. Dit was fantasties. Petro maak seker jy is gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2025

Quaint cottage. Footloose is a quaint, pretty cottage near the Vaal Barrage. Petra was super helpful, but never invasive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robyn C
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

Peaceful. Very quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ingrid F
1 nag Saam met vriende
3.6
Aug 2025

Heerlike buitelug aand. Daar was beslis 'n paar goed wat ons graag vooraf sou wou geweet het. Die 2de en 3de kamer is aanmekaar met 'n deurgang deur die 2de kamer na die 3de kamer, dus moes die paartjie wat in die 3de kamer geslaap het, pal deur die persoon wat in die 2de kamer geslaap het, se kamer stap. Die 2de kamer se matras kan beslis ook opgegradeer word. Daar was egter ook 'n vreeslike stel reëls wat die eienaar na afloop van die bespreking deurgestuur het wat mens net graag vooraf sou wou weet. En oor die algemeen was die fotos 'n bietjie misleidend. Die kamers en beddens is baie mooi skoon en die linne lekker kraakvars. Die boma gedeelte was lieflik en ons het die aand heerlik om die vuur gekuier.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Armandie G
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Naby wegbreek uit Johannesburg saam vriende. Het saam met vriende weggegaan vir 'n aand net om bietjie te kuier. Die verblyf was cosy, skoon en netjies. Dit was privaat met sy eie braai area en swembad. Loopafstand vanaf die rivier, ons het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.6
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Petra
Footloose Vaal River Cottage
Hi Liz I just need to know why you gave a W rating for location when it was clear in the description where it is situated. Please let me know. Thank you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 A Lonsdale Road, Loch Vaal, Vanderbijlpark, 1912, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA070691944439e0e13f6f4e5dad416364a9c80611f20cfa6465848eb783aeb5e75294eb09bb7a8822e05bc12a57f211b18ad6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 14 A Lonsdale Road Loch Vaal 1912 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.745810547399 27.71034902282
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang