Successfully reported
+68

ForU2stay

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 730 Thelma Straat, Garsfontein, 0042, Gauteng
  • Vanaf R1 390 R1 251 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

ForU2stay bied 3 stylvolle en goed toegeruste selfsorg-eenhede, ideaal geleë in Garsfontein, wat hulle perfek maak vir klein gesinne, sakereisigers of groepe vriende. Elke eenheid het 'n privaat ingang en kan tot 6 gaste en 1 baba akkommodeer, en bied gemak, gerief en moderne geriewe in 'n rustige voorstedelike omgewing.

Die woonstelle beskik oor 2 slaapkamers en een gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ruim hoofslaapkamers is gemeubileer met 4 enkelbeddens wat in 2 koninggrootte-beddens omskep kan word, en sluit 'n knus sitkamer en eetkamertafel in. Die tweede slaapkamers is toegerus met dubbelslaapbanke. Alle beddens het elektriese verhitte komberse, en kwaliteit beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die goed toegeruste kombuisies sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, sowel as eetgerei en breekware in, wat maklike selfsorg moontlik maak. Gaste kan ontspan met 'n slim-TV wat Netflix, Disney+ en YouTube bied, of gebruik maak van die gratis WiFi en toegewyde werkruimtes vir sakebehoeftes.

Elke eenheid trek voordeel uit sonkrag, wat ononderbroke gemak tydens beurtkrag verseker. Bykomende geriewe sluit in 'n privaat kroeg en braai-area, veilige parkering op die perseel en skilderagtige uitsigte oor Garsfontein en die omliggende berge. 'n Bababedjie is ook op aanvraag beskikbaar.

For U 2 Stay bied ook 'n privaat kroeg en braai-area, sowel as veilige parkering. Gaste kan ook gebruik maak van die geriefswinkel en klein winkeltjie as hulle iets vergeet. 'n Kontanthouer word voorsien. Die eiendom se ligging is gerieflik naby winkels, skole en hospitale.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lucinda K
5.0
Very good. Baie nice plek. Sal enige tyd weer daar bly.
Sep 2025
Denwin V
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Very nice, cosy, private, well equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Janine J
5.0
Baie lekker gebly, en bonus ons Yorkie was meer as welkom. Baie aangename mense. Baie geniet by jul plekkie. Dis als en meer wat mens benodig!
Nov 2024
Anna-marie R
5.0
Wonderlike belewenis en het baie lekker gebly. Ja, baie lekker. Die plek is skoon, netjies en naby alles. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons t...
Sien meer
Okt 2024
Esmeralda V
Gesin met tieners
3.8
Rustige omgewing. Ons het lekker geslaap. Dit is net sleg dat die badkamer en kombuis een vertrek is. Daar is nie binne 'n tafel om te gebruik om koff...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 730 Thelma Straat, Garsfontein, 0042, Gauteng
  • Gaste dink ForU2stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 390
R 1 390 R 1 251
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 390
R 1 390 R 1 251
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 390
R 1 390 R 1 251
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 730 Thelma Straat, Garsfontein, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21273c0f600adfbecce72dc646516b04ee1aa37b9687a663ff7ebf41f1234c6ac0f3fc381f7b4473412e03ff083e1426d664?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 390 nouVanaf R1 251 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 730 Thelma Straat Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.795894482098 28.307826234953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang