Successfully reported

Forellenhof Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jacques L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Amazing views, host and chalet exceeded our expectations. Will go back again. The stay was amazing. The hospitality demonstrated by Ronelle was awesome. She was very courteous and helpful and answered all my questions prior to my arrival. We stayed in the Pretty Pig and the views and tranquility were awesome. The omelette and breakfast served on Sunday was the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wat 'n onvergeetlike wegbreek in Wakkerstroom. Die gasvrou was baie vriendelik en gasvry. Daar was sjerrie met ons aankoms, net die regte ding in die koue. Die plekkie is silwerskoon en ten volle toegerus. Die uitsig is asemrowend. Die gasvrou het gereël dat ons met die beste voëlgids uitgaan, wat 'n onvergeetlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie aangenaam. Baie mooi, skoon en op 'n deel van Wakkerstroom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Soos altyd, was ons verblyf by Forellenhof ongelooflik lekker. Die stilte, die pragtige tuin en die uitsig is lafenis vir die siel. Die gasvrou se ontbyt, wat sy self maak, is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Forellenhof Guest Farm
Dit is altyd so lekker om julle terug te verwelkom. Hierdie keer was dit 'n bonus om julle seun en sy famililie ook hier te verwelkom. Ek moet ook net byvoeg, julle het die oulikste kleinseun!

Jeanne P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Heerlik, ontspanne paar dae by Forellenhof. Ons het vier nagte by Forellenhof gebly. Die verblyf was regtig alles wat mens voor kon hoop en die uitsig pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Perfek. Regtig lekker gebly, rustig, mooi en baie ruim!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Fantasties en rustig. Baie lekker gebly. Baie rustig. Lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustige, stil, goed toegeruste verblyf. Ons het lekker gebly in Pretty Pig. Netjiese verblyf, goed toegerus, pragtige uitsig en baie stil en rustig. Die laaste 3 km pad was in 'n swak toestand, waarskynlik a.g.v. die baie reën. Word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ronelle
Forellenhof Guest Farm
Dankie vir jou oorsig. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste hul tydjie by Forellenhof geniet het. Dit is vir my lekker om te se, as alles volgens plan verloop, sal ons binnekort ons eie privaatpad hê.

Mariaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Baie lekker gerus. Ja, baie lekker, alles wat jy nodig het. Akkommodasie baie skoon en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.4
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forellenhof, Plot 35, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ikSKicUxmbjpimHlvgap1uyI8hglqZNC1gmNvko3BOjYlcmBu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 120 5 1 5 Forellenhof Plot 35 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.322955883535 30.119898319244
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang