Foreshore Place 1308
- Kapasiteit: 2 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1308 Foreshore Place, 2 Riebeek Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
 - Vanaf R1 948 per nag, vir 2 mense
 
Beskrywing
            Geleë in die lewendige Kaapstad, bied Foreshore Place 1308 die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of vriende.
Die sjiek woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien vir ekstra gemak.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook 'n eetkamertafel. 'n Nespresso-masjien is ook beskikbaar. Die sitarea, net langs die kombuis, beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met toegang tot gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die gebou se sake-sitkamer en eetareas. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront 1.1 km weg, The Pipe Track is 4.1 km weg, en Clifton Beach is slegs 7 km van die eiendom af.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 1308 Foreshore Place, 2 Riebeek Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
 
- Kapasiteit: 2 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1308 Foreshore Place, 2 Riebeek Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang