Forest and Pine
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29A Plane Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Forest and Pine bied gerieflike selfsorgverblyf in George. Dit skuil aan die voet van die Outeniquabergreeks met betowerende uitsigte. George is die perfekte ligging om die Tuinroete te ontdek. Dit is ook baie sentraal en naby die hospitale, dokters en golfbane.
Dié eenheid het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste en is afsonderlik geleë op die eienaars se perseel. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Opslaan-bababed kan gereël word.
Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, induksie-plaat, braaipan. Tee- en koffie met komplimentêre ontbytgraan en heerlike tuisgebakte beskuit word voorsien. Die eenheid bied 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n tuin wat 'n buite-tuinstel en braai het.
Doendinge in George sluit visvang, hangswewery, duik, waterski, voetslaan, bergfietsry, voëlkyk, walviskyk in seisoen en perdry in.
Die eenheid is aan die voet van Outeniekwaberge en ideal vir natuurliefhebbers wat graag in die bos wil stap of fietsry. Daar is 2 vriendelike Schnauzers op die perseel, so gesosialiseerde klein honde is welkom indien dit vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Celeste Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 115
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 29A Plane Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Forest and Pine het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29A Plane Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang