Forest and Pine
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29A Plane Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Forest and Pine bied gerieflike verblyf in die dorpie George. Geleë aan die voet van die Outeniekwaberge, met 'n bekoorlike uitsig. George bied 'n uitstekende basis vanwaar u die Tuinroete kan verken. Dit is ook naby hospitale, dokters en gholfbaan geleë.
Die 1-slaapkamer-eenheid is apart op die eienaars se perseel geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. 'n Opvoubed kan gereël word.
Die eenheid is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n braaipan, induksiestoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Tee, koffie, tuisgemaakte beskuit en graan word voorsien. Die eenheid het 'n TV met DStv en lei na die tuinarea met 'n buite-etenstafel en 'n braai.
Doendinge in George sluit visvang, hangsweef, duik, waterski, voetslaan, bergfietsry, voëlkyk, walviskyk in seisoen, en perdry in.
Die eenheid is aan die voet van die Outeniekwaberge geleë en is ideaal vir natuurliefhebbers wat wil stap of fietsry in die bos wil gaan. Daar is 2 vriendelike Schaunerz wat op die perseel bly, so gesellige klein hondjies is welkom as dit vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Celeste Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 115
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 29A Plane Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Forest and Pine het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29A Plane Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang