Successfully reported
+74

Forest Edge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 118, Bibby's Hoek, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Forest Edge is aan die einde van Knysna se inheemse woud geleë. Die woud is oos van Knysna geleë, 'n dorp wat deel van die Tuinroete is en veral bekend vir sy warm klimaat regdeur die jaar, wêreldklas gholfbane, strandmere, woude, staproetes en baie buitemuurse aktiwiteite. Dit is 'n perfekte plek vir stappers, hardlopers, swemmers en vissermanne. Neem asseblief kennis dat daar grondpaaie is wat na die instansie oppad is.

Verblyf bestaan uit 3 luukse kothuise en 2 standaardkothuise. Die luukse en standaard kothuise is volledig toegerus vir selfsorg en perfek geskik vir gesinne van 4.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Gaste is ook welkom om die woud te verken wat pragtige stap- en fietsroetes, rotspoele en pragtige piekniekplekke bied. Daar is WiFi slegs in die ontvangsarea en in die 3 luukse kothuise beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildkyk, begeleide staptogte en swem in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Farm 118, Bibby's Hoek, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forest Edge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 118, Bibby's Hoek, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb46Evm8aUoIU8inOjt0JYuzlf0fbwxOhZO2mCbwzLc0DRgn9Ze?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Farm 118 Bibby's Hoek, Rheenendal 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.929206920166 22.940804958343
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang