Successfully reported
+32

Forest Hideaway

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 60 Wilson Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Forest Hideaway is geleë in Hunters Home, 'n rustige buurt in Knysna, naby die Knysna Heads en Knysna Central.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede, elk met slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders. Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, ketel, mikrogolfoond, oond, stoof en broodrooster. Gaste het toegang tot 'n slim-TV en WiFi. Bykomende geriewe op die perseel sluit in braaigeriewe en veilige parkering.

Die eiendom is geleë in 'n stil doodloopstraat, binne 3 tot 6 km van Leisure Isle, die Knysna Waterfront, Coney Glen Beach en die Pezula Championship Gholfbaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 60 Wilson Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forest Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 60 Wilson Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA055eb6aa930e07a35e4121ea3e6e6ea2f4a0c94d081745f9076e46c172a3bf98e9d693f8f2fada8f29c6b5dbebaa5fb3b920?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 60 Wilson Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.061905540568 23.089555597554
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang