Forest Garden The Flat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maré Street, Plot 14A, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Forest Garden The Flat is 'n semi-losstaande eenheid met 'n privaat, trapvrye ingang, geleë op 'n 2-hektaar inheemse erf in Kampersrus AH, aan die voet van die Drakensberge. Die natuurlike bosomgewing lok voëls, insekte, reptiele, ape, bosbokke, rooiduikers en af en toe nagtelike besoekers soos ystervarke, nagapies en muskeljaatkatte.
Die woonstel bied slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Smal enkelbed in die sitkamer is beskikbaar vir 'n derde gas of kind.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas, ketel, eetgerei en breekware. Gaste het toegang tot 'n balkon met uitsigte oor die omliggende landskap.
Die eiendom is rustig, met maklike toegang tot restaurante en winkels in die nabygeleë dorpie Kampersrus. Bos- en bergwandelpaaie is binne bereik, en Pilates-klasse op die perseel is beskikbaar teen instaptariewe. Twee vriendelike, vrylopende honde woon op die perseel, maar word nie in die gaste-akkommodasie toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Maré Street, Plot 14A, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maré Street, Plot 14A, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang