Successfully reported
+38

Forest Gate Eco Estate

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, 434 Holt Hill, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Forest Gate Eco Estate, geleë aan die buitewyke van Plettenbergbaai, bied 'n rustige wegbreek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne toevlugsoord in pragtige natuurlike omgewings. Die landgoed is binne maklike bereik vanaf die lughawe, strande, gholfklubs en natuurreservate.

Die eiendom bied 'n verskeidenheid akkommodasietipes waaruit gaste kan kies, en sluit bed en ontbyt asook selfsorg-opsies in. Al die eenhede is ingerig met gemaklike beddens en het toegang tot badkamers met storte. Sommige van die eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, ketel en broodrooster.

Gaste kry komplimentêre WiFi en het toegang tot 'n braai-area, 'n kroeg op die perseel, 'n restaurant en 'n binnenshuise speelarea vir kinders. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
3.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N2, 434 Holt Hill, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forest Gate Eco Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, 434 Holt Hill, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa49fa8569aabcdcfafd9f17ee29ace07934148dbe6eb36585c6769ccb28c86342b71a73ab9bb97481ee8cf8c72311ded7cde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 N2 434 Holt Hill 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.045077 23.28584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang