Successfully reported
+26

Forest Glades

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway West, Farm 196, Portion 14, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Forest Glades is in die pragtige platteland, ongeveer 20 minute vanaf Knysna. Die bekoorlike kothuis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied troeteldiervriendelike verblyf. Dit is ideaal vir 'n paartjie, natuurliefhebbers en gesinne.

Hierdie ruim kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus is. Die sitarea het sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Daar is 'n onderdakdek met 'n sitarea en 'n uitsig oor die woud. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan in die woud stap en die vrylopende wild in die bewarea gewaar. Daar is selfs voëls soos die Knysnaloerie en visarende. Die kothuis is 25 minute vanaf pragtige strande, voetslaanroetes en piekniekplekke.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chris F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi omgewing. Die plek is heerlik, uit die dorp en teen 'n bos.
Aug 2025
Jana F
Saam met vriende
5.0
Beautiful and luxuriously comfortable. Very relaxing! What a stunning gem! The host was incredibly friendly and helpful with tips on wh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Liesel K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf in pragtige, stil omgewing. Heerlike verblyf in pragtige, stil omgewing. Ons was baie in ons skik met Forest Glades. Die kothuis is b...
Sien meer
Mrt 2025
Wesley E
Gesin met klein kinders
5.0
If you love nature and quiet this is definitely a place to book! A beautiful house, so comfortable, spotlessly clean and welcoming. Exc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Jaco M
Saam met lewensmaat
4.6
'n Rustigheid wat jou 'n nuwe perspektief gee oor die lewe wat ons najaag. 'n Lieflike stil woonplek tussen die bome wat alles het wat jy nodig het. P...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Priscilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Highway West, Farm 196, Portion 14, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Gaste dink Forest Glades het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway West, Farm 196, Portion 14, Knysna, 6576, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29264530ae51d49d5e131aca027410036841401745451ddf61af55b76165cc323c90da67d401f6394d5ec40d632b631a675c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Highway West Farm 196, Portion 14 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.981908329163 22.954001426697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang