Successfully reported

Forest Hall Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Dirk F
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Excellent. Very private and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker, rustig en vreedsaam. Dit is 'n wonderlike instansie, ek sal enige tyd weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus S
1 nag
5.0
Okt 2024

Heerlik ontspanne, beskaafd en baie goeie waarde vir geld in 'n veilige omgewing. Baie aangenaam. Goeie waarde vir geld, in vele opsigte meer gekry as wat ek verwag het. Pragtig en stil. Netjiese, skoon badkamer. Beddegoed en bed goeie gehalte. TV en WiFi werk perfek. Rustige omgewing met groot tuin en bome. Ruimte en privaatheid in 'n huislike omgewing. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loyiso N
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Scenic and beautiful venue. The stay was brief and beautiful! I could definitely see myself hosting a wedding or something there; it is gorgeous. I also loved how child-friendly it was.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Baie geniet. Die kamer was ruim en netjies, diens goed, ontbyt baie lekker. Baie lekker gebly. Kamer is ruim en baie netjies, parkering veilig, ontbyt baie goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

Was a lekker place, very beautiful garden. Friendly and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Le-anne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beautiful serene place to stay. What a beautiful setting. We had a wonderful stay and would definitely return. The breakfast was delicious and well presented. A gem in Port Elizabeth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Was great. WiFi in my room was a bit poor (on the low side).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
Kort verblyf
4.2
Des 2023

Vriendelik. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Helena S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Baie mooi en gemaklike kamer. Love die dekor. Bederf met elektriese kombers op baie gemaklike bed. Lekker sjerrie op die huis. Vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
David
Forest Hall Guest House
Hi Helena, Thank you for your wonderful review. We are so pleased that you were comfortable at Forest Hall. Warmest regards, David, Zoë, and the team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 River Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0N2ZkMTc1LWQ4OWUtNDdiMC1iY2ZjLTQwMjkzOTBjMDdhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 1 mens 26 5 1 5 84 River Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.974394901076 25.578687787056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang