Successfully reported

Forest Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Stephan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Vriendelike personeel, boomryke perseel, skoon, ruim kamers. Die manier hoe die kamers rondom groot bome uitgelê is, skep 'n heerlike atmosfeer. Die swembad is 'n lafenis van bedompige weer. Die kamers is groot genoeg, modern en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelic R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantastiese en bekostigbare verblyf. Van ons ontvangs tot ons vertrek was ons so vriendelik deur die personeel gehelp en ontvang. Die kamer was smaakvol gemeubileer en baie netjies. Ons sal beslis weer in die toekoms van hierdie pragtige verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Was ons eerste besoek aan St Lucia, die verblyf was baie goed. Die akkommodasie was netjies en skoon. Pragtige plek en die ontbyt was heerlik. Personeel vriendelik. Sekuriteit wat in die aande die karre oppas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Goeie waarde vir geld. Baie mooi tuine. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

S. M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Wonderful. I enjoyed it and it was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Londiwe S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

If you love nature, I recommend Forest Lodge for you. Our stay was the best. The room was clean and the breakfast was nice with a variety of food to choose from. Oh, and the view was out of this world!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Pragtige plek. Alles wat nodig was. Netjies en baie goed geleë. Waarde vir geld 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurjen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2022

Modern stay in St. Lucia. It's a bit more like a hotel, but it is a good place to stay. Good location, medium sized rooms with bathroom. Friendly, personal. There is a beautiful courtyard and several sitting areas. Nice place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Vriendelike staf, ruim kamers, fantastiese ontbyt, wonderlike uitstappies. Die staf was altyd behulpsaam, en Bheki, ons toeroperateur, was baie goed ingelig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Personeel is vriendelik, behulpsaam en netjiese omgewing Ontbyt reëlings is aangepas om ons in ons kamer te bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Juliet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Pelican Street, St.Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c1c9ee7b3adc0dac39bbd56e113382285a6a2064528c4db3b76349f2cd918770fc460159a301a50416fe6feeb4e2bdc1082?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 15 Pelican Street St.Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372724913984 32.415438741446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang