Successfully reported
+41

Forest Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Pelican Street, St.Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Forest Lodge is 'n nuwe, luukse lodge in 'n natuurlike woud in St. Lucia, iSimangaliso-wêrelderfenisgebied. Die argitektoniese eienskappe is deur die hele gebou sigbaar en Forest Lodge het 'n moderne en kontemporêre boustyl. Die ontwerp van die lodge is van só aard dat dit luuksheid en gerief aan kliënte bied.

Forest Lodge spog met 17 en suite-kamers wat elk die luukse geriewe van 'n 4-ster-instansie bevat. Ons het ook gesinseenhede met 2 slaapkamers, 'n privaat sitarea en kombuis wat ideaal is vir gesinne. Al die kamers het of dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en is toegerus met 'n yskassie en gratis tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is oral in die lodge beskikbaar.

Ontbyt word in die formele eetarea bedien en aandete is op versoek beskikbaar. Ontbyt is by alle eenhede behalwe die Forest Facing Family Room. Forest Lodge het 'n sondek vir kliënte wat buite die woud in die son wil bak. Ons hou ons kulturele aand ook hier waar ons gratis Zoeloe-klasse, Zoeloe-danse, Zoeloe-bierproe en ook braai's aanbied.

Die eienaars by Forest Lodge het 'n safari-besigheid wat safari-toere in 'n oopvoertuig aanbied in Hluhluwe en Umfolozi Park sowel as die iSimangaliso Wërelderfenispark.

Welkom by 'n onvergeetlike vakansiebestemming met 'n rykdom van mariene en wild.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Stephan M
Saam met vriende
5.0
Vriendelike personeel, boomryke perseel, skoon, ruim kamers. Die manier hoe die kamers rondom groot bome uitgelê is, skep 'n heerlike atmosfeer. Die s...
Sien meer
Apr 2025
Angelic R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese en bekostigbare verblyf. Van ons ontvangs tot ons vertrek was ons so vriendelik deur die personeel gehelp en ontvang. Die kamer was smaakv...
Sien meer
Des 2024
Anita F
Saam met lewensmaat
5.0
Was ons eerste besoek aan St Lucia, die verblyf was baie goed. Die akkommodasie was netjies en skoon. Pragtige plek en die ontbyt was heerlik. Persone...
Sien meer
Nov 2024
Londiwe S
Saam met lewensmaat
5.0
If you love nature, I recommend Forest Lodge for you. Our stay was the best. The room was clean and the breakfast was nice with a varie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Ryno P
Saam met lewensmaat
4.8
Goeie waarde vir geld. Baie mooi tuine. Sal weer daar bly.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Juliet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 15 Pelican Street, St.Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Forest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Pelican Street, St.Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c1c9ee7b3adc0dac39bbd56e113382285a6a2064528c4db3b76349f2cd918770fc460159a301a50416fe6feeb4e2bdc1082?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 15 Pelican Street St.Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372724913984 32.415438741446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang