Gorgeous Olive Honeymoon Love Nest
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rheenendal Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R3 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gorgeous Olive Honeymoon Love Nest bied 4-ster selfsorgverblyf.
Die lugverkoelde kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en spa-bad. Daar is ook 'n TV met Netflix-kanale in die slaapkamer, asook gratis WiFi (wagwoord is op die yskas).
Die oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, teemaakgeriewe, Nespresso-masjien, ketel, broodrooster, sowel as eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n tafel met stoele wat geskik is vir 2 gaste perfek vir etes.
Buite kan gaste die ingeslote balkon met ekstra buitesitplekke sowel as 'n gas-Weber-braai geniet. Die eenheid spog met 'n Jacuzzi/spa met asemrowende uitsigte oor die omliggende berge.
Die instansie bied die perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n wittebrood of 'n toevlugsoord soek weg van die besige stadslewe.
Parkeerplek beskikbaar naby die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 157
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Rheenendal Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rheenendal Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang