Forest View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Dikkop Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Forest View is 'n selfsorg-eenheid op die boonste verdieping wat op die eienaars se perseel geleë is met 'n privaat ingang op die Katrivier in Eden, George. Die eenheid het pragtige bos-uitsigte.
Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 'n en suite-slaapkamer, 'n solderkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die solderkamer het 'n koninggrootte-matras vir kinders.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat toegerus is met 'n induksie-kookplaat, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n sentrale etenstafel. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en Amazon Prime Video, asook gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n binnebraai-area, veilige parkeerplek en kano's wat op die George-dam gebruik kan word. Die eiendom bied baie stap- en bergfietspaaie en is binne maklike bereik van die nabygeleë besienswaardighede soos Victoriabaai, Wilderness Beach, Garden Route-winkelsentrum en baie restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 20 Dikkop Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Forest View het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Dikkop Street, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang