Forest View Studio
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Templeman Road, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Forest View Studio skuil in die hartjie van Knysna en omring deur die natuur, en bied 'n toevlugsoord vir enigiemand wat 'n wegbreek van die stadslewe nodig het.
Die ruim ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n TV. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n eenplaatgasstoof, lugbraaier, en eetgerei en breekware. Gaste kan maaltye geniet by die 2-sitplek-eettafel oorkant die Franse deure, wat oopmaak vir asemrowende uitsigte.
Die gemeubileerde balkon is die ideale plek vir skemerkelkies terwyl jy die natuurlike omgewing inneem. Gaste het toegang tot 'n braai-area en veilige parkeerplek. Vir diegene wat wil verken, is Featherbed Privaat Natuurreservaat 2,3 km ver. Die lieflike vallei hieronder kan ook vanuit die ateljee verken word, wat dit perfek maak vir kranige stappers en avonturiers. Die vallei lei af na 'n beskermde soutspruit wat deel vorm van die groter Knysna-strandmeer, die tuiste van verskeie voëls en die Knysna-seeperdjie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Templeman Road, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Forest View Studio het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Templeman Road, Knysna Heights, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang