Forest View Villa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Bosse Street, Unit 19 Montebello Complex, New Germany, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 590 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Forest View Villa is 'n kontemporêre selfsorghuis in 'n veilige kompleks in New Germany, Pinetown, ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Dié huis het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met YouTube, Netflix en ShowMax. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met gemaklike rusbanke, die perfekte plek om na 'n lang dag te ontspan. Die stoep het stapeldeure wat na die tuin lei, en gaste het toegang tot draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en gaste is naby Shongweni Boeremark, winkels en restaurante. Hierdie huis is in 'n area wat nie kragonderbrekings ervaar nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Kalu Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Bosse Street, Unit 19 Montebello Complex, New Germany, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Forest View Villa het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Bosse Street, Unit 19 Montebello Complex, New Germany, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang