Forest Villa's
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 68 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Pelikaan Street, St Lucia, 3606, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Forest Villa's bied luukse verblyf in die hartjie van die tropiese St Lucia en grens aan die Isimangaliso Wêrelderfenisgebied. Forest Villa's bied rustige, ontspannende verblyf in deluxe-kamers wat toegang bied tot die pragtige patio rondom die swembad.
Verblyf is beskikbaar in 17 en suite-gastekamers wat elkeen sy eie ingang, lugversorging, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe het. Die gastekamers het slaapplek vir tot 4 gaste en daar is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste. 'n Buffet- en Kontinentale ontbyt is ingesluit by die daaglikse tarief vir diegene wat nie die selfsorgkamers bespreek nie.
Die perseel is sowat 5 minute van die strand af en is naby St Lucia se hoofstraat met sy verskeidenheid restaurante. Daar is talle doendinge in en rondom St Lucia soos hengeluitstappies, walviskyktoere, wildritte, vleilandtoere, bootvaarte, fietsverhuring, skilpadtoere, perdry, staproetes en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Juliet Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 17 Pelikaan Street, St Lucia, 3606, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Forest Villa's het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 68 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Pelikaan Street, St Lucia, 3606, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang