Forever Blue
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Compass Close, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R1 040 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Forever Blue bied 'n gesellige toevlugsoord in St Helenabaai met asemrowende uitsigte oor die hawe, baai en omliggende landskap.
Gaste kan kies tussen 2 privaat eenhede, elk met sy eie ingang en veilige parkeerplek. Die eenhede is deftig ingerig met gemaklike beddens en privaat badkamers met storte.
Die kombuisies in albei eenhede is goed toegerus met noodsaaklike toebehore, 'n yskas, mikrogolfoond, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir jou gerief sluit elke eenheid ook 'n TV, WiFi-toegang en 'n alarmstelsel in.
Forever Blue bied 'n verskeidenheid eet-opsies, insluitend ontbyt, ligte etes en aandetes, beskikbaar op versoek teen 'n ekstra fooi. Die verblyf is eko-vriendelik en word deur sonpanele aangedryf.
Gaste kan op die nabygeleë strand ontspan, en van Augustus tot November die skouspelagtige gesig van walvisse en hul kalwers in die baai geniet. In die lente bars die omliggende area in kleur uit met bloeiende veldblomme, wat 'n werklik skilderagtige omgewing skep.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 126
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 10 Compass Close, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Forever Blue het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Compass Close, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang