Successfully reported
+10

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Duine Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fork West Holiday Apartment Unit 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel met see- en berguitsigte op die grondvloer. Fork West Holiday Apartments is stapafstand vanaf die pragtige Elandsbaai-strand geleë.

Eenheid 3 beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n konveksie-oond, 'n induksieplaat, 'n ketel en broodrooster, en basiese toebehore. Die leefarea beskik oor 'n ontbythoekie en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels.

Elandsbaai is een van die Weskus se gewilde branderplankrybestemmings, en ander doendinge sluit in roei, seil, visvang, kreef, duik, voëlkyk, walviskyk in seisoen, fotografie, voetslaan en bergfietsry.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Fiona M
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek was te pragtig, uiters netjies en skoon en so goed toegerus! Ons het ongelooflik lekker daar gebly!
Sep 2024
Melissa L
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Wat 'n mooi en goed toegeruste verblyfseenheid en baie skoon. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer teruggaan!
Jul 2024
Ester K
5.0
Perfekte wegbreek by die see en ander aantrekkings in Elandsbaai. Ons het heerlik gebly. Die woonstel het elke gerief gehad waaraan ons kon dink. Prag...
Sien meer
Jan 2024
Natalie J
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, very relaxed environment. I enjoyed the stay very much, very neat and cosy. All my needs were covered.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Nickie V
4.6
Delightful. Clean, spacious apartment in the centre of town within walking distance of the beach and hotel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 207

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 29 Duine Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Duine Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiGskdhz7UltRcA4WkrXWnigJkSAmzAOtENq9SKIxWMn4hK9Ho3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 29 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.312069372297 18.341439830689
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang