Forrest Hill Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 6 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Forrest Hill Street, Westbank, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
 - Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
 
Beskrywing
            Forrest Hill Accommodation is 'n knus suite in Wesbank, Port Alfred, en is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na 'n rustige oornagplek.
Die suite het 2 koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Geriewe sluit 'n ketel, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Die verblyf is gerieflik naby die strand en bied maklike toegang tot die middedorp.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Forrest Hill Street, Westbank, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 6 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Forrest Hill Street, Westbank, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang