Successfully reported
+32

Forty on L 607 by CTHA

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Lion Street, Bo-Kaap, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 523 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Forty on L 607 by CTHA is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in die lewendige woonbuurt Bo-Kaap in Kaapstad, wat dit 'n ideale ligging maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n sentrale etenstafel met 2 sitplekke. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV wat 'n wye verskeidenheid vermaakopsies bied. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Een van die hoogtepunte van hierdie woonstel is sy balkon, met 'n gasbraai, waar jy die panoramiese uitsigte oor die skilderagtige Bo-Kaap woonbuurt kan geniet. Die balkon is die ideale plek om te ontspan, of bloot die son te geniet.

Gaste wat by Forty on L 607 by CTHA bly, het toegang tot 'n uitnodigende gemeenskaplike swembad op die dak. Die dakarea bied ook bykomende sit- en ontspan-opsies, waar jy asemrowende uitsigte oor die stadsbeeld en Tafelberg kan bewonder. Gaste kan plaaslike kafees, nuwerwetse restaurante en boetiekwinkels verken en hulself verdiep in die unieke kulturele bekoring wat hierdie area bied.

Met die ekstra bonus van 'n omskakelaar wat die TV en wi-fi van krag sal voorsien tydens beurtkrag.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 79

Resensies 328

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 40 Lion Street, Bo-Kaap, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 523
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 523
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 523
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Lion Street, Bo-Kaap, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8785dd9b053a4108f8b421e7ea3842be758a3911f05ee6610fa216d092d365a2d289120d64860c8845c007f60b60d6cb79c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 522 per nag, vir 2 mense 40 Lion Street Bo-Kaap 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9238647 18.4111077
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang