Successfully reported

Forword's River Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Vincent S
1 nag
5.0
Jun 2025

Value for money guest house. Nice and clean guest house, with a very welcoming lady who made a delicious breakfast in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fakier S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Stay was excellent and comfortable. Slept like a baby. Stay was very nice. Felt comfortable, service was excellent. Happy to book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Lieflike plek. Waarde vir geld. Veilig, skoon en gasvry. Om nie van die ontbyt te praat nie. Eerste B&B wat ek 'n regte boereontbyt kry wat ingesluit is by jou prys. Gun kitskos nie. Regte ontbyt wat Wimpy sal laat skaam kry. Heerlik. En die uitsig. Net wow!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Forword's River
Forword's River Lodge
Hi Adrie Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons wil hê ons gaste moet gemaklik wees. Hulle moet tuis voel. En jou review sê presies dit. Baie dankie. Kan jy glo dat van die gaste wil by ons kom eet i.p.v. ander plekke? Ek is bly julle het tuis gevoel. Mooi bly. Groete, Sharon

Sewes N
1 nag
4.2
Okt 2025

Great overnighter. Very comfortable and exceptionally attentive manager.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Forword's River
Forword's River Lodge
Good day We at Forword's River Lodge are very happy to hear that you were happy with your overnight stay. Take care. Regards, Sharon/Valencia

Barbara M
1 nag Saam met vriende
4.2
Apr 2025

It met our needs and was reasonably comfortable. Valencia made us feel very welcome and went out of her way to make sure we were comfortable. She is an asset to the business. I feel the bathroom needs serious attention as it is very dated and appears 'grubby'. My friend complained about the small shower in the Loerie room. Overall, it met the requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Forword's River
Forword's River Lodge
Hi Thank you for taking the time to review us. We really appreciate it. We are glad to hear that you felt comfortable. We want our guests to feel at home. The Lourie room is one of our smaller rooms, but it is the most popular for some reason. The B&B is small but clean, and the breakfast is good. I try to keep the prices as low as I can so it can be affordable. Take care. Kind regards Sharon

Joy W
1 nag
4.6
Aug 2024

Lovely place. Lovely place, nice area, lovely views, and clean. Very nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Forword's River
Forword's River Lodge
Hi Joy Thank you for the positive feedback. We are very happy to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again. Regards, Sharon

Sharon L
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Overnight. Very comfortable, good service and a bonus of breakfast in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Forword's River
Forword's River Lodge
Hi Sharon I am glad to hear that you enjoyed your overnight stay with us. Take care Regards Sharon

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan M
Kort verblyf Besigheidsreis
2.8
Apr 2024

Sal nie weer by die gastehuis wil oorbly nie. Kamers was goed. Maar oor die algeheel teleurgesteld. Ontbyt was uiters teleurstellend.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Forword's River
Forword's River Lodge
Middag Johan Die enigste probleem wat ons gehad het, is dat Tyrone onder die indruk was dat jy die Vrydag betaal het. Ek het hulle egter toegelaat om te bly, want jy het my laat weet dat jy die volgende dag sou betaal. Jy het selfs die bewys vir my gestuur en 'n boodskap gestuur om te sê jy sal weer by ons boek. Daarom is ek nou 'n bietjie verwar. Ek is seker jy het die verkeerde B&B beoordeel. Ons ontbyt word baie hoog beoordeel. Ek dink partykeer die gaste wil net kom oorbly vir die ontbyt. Jy kan op booking.co. gaan kyk, almal praat oor die ontbyt. Daarom dink ek jy het 'n fout begaan. Groete, Sharon

Candice L
1 nag Gesin met tieners
4.0
Okt 2023

Awesome stay. I really appreciated the privacy and the nice breakfast that was served.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Forword's River
Forword's River Lodge
Good Morning We are very happy that you enjoyed your stay with us. Yes, the breakfast is the highlight of the stay. Hope to see you again. Take care Regards Sharon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Forword's River Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pearl Road, Abbotsford, East London, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dfd4f04ddb47c79d387a5e208147bcf812173c66a7cff6b50f5ad67bdaaa8f78b60d3685bd59f4b5b99fc52e2ca8992d270?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 1 Pearl Road Abbotsford 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.96431374641 27.915725527613
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang