Forword's River Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1 Pearl Road, Abbotsford, East London, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Forword's River Lodge is op die oewer van die Nahoonrivier in die voorstad Abbotsford in Oos-Londen geleë, waar gaste in vrede en rustigheid kan ontspan onder die klank van voëllewe. Forword's River Lodge bied gerieflike B&B-verblyf, gerieflik geleë met toegang tot eetplekke, 'n Spar-supermark en kroeë. 
Verblyf word gebied in 4 en suite-gastekamers. Elke kamer is toegerus met 'n TV, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Yster en strykplank is ook beskikbaar indien nodig. Ontspan op een van die bankies of by een van die tafels in die tuin met 'n koppie tee of koffie en geniet die rustige omgewing. 'n Varsgemaakte ontbyt kan elke oggend geniet word. 
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en gaste is welkom om van die swembad op die perseel gebruik te maak. Doendinge in die omliggende area sluit voetslaan en visvang in. Die ligging bied toegang tot die N2-hoofweg, sowel as Hemingways Mall, Beacon Bay Retail Park en Crossing Winkelkompleks. Die ligging is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Forword's River Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Pearl Road, Abbotsford, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Forword's River Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1 Pearl Road, Abbotsford, East London, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang