Successfully reported

Fossa Dei Leoni

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bea W
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Heerlike gesinskuier in 'n pragtige huis. Dit is 'n pragtige huis, met 'n lieflike tuin. Die linne en kombuis toestelle is van hoë kwaliteit. Alles was silwerskoon en baie gerieflik. Die binnenshuise versiering is smaakvol en die badkamers is regtig baie mooi. Daar is goeie sekuriteit en 'n mens voel veilig. Die in- en uitboekproses is moeiteloos, met 'n drop box vir die sleutels. Ons het die gasheer as baie akkommoderend en vriendelik beleef. Ons sal definitief weer daar bly, as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Althea N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Vreeslik mooi plek, als nuut, skoon en netjies. Sal vir seker Fossa Dei Leoni aanbeveel. Pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nuriska I
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Excellent place! Excellent and quality house. Very clean, secure, and the host is really nice too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Mary-Jane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 2 580
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 580
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 580
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Daniel Malan Avenue, Florida Park, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3742ed6bd577380bf9c6ba4bf85838986976b706c9fd417106ef20f6c23fbd48f97672898bf243433ccac8fae79fd017c5cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 45 Daniel Malan Avenue Florida Park 1709 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.156834 27.913023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang