Successfully reported

Fossil Hills Bateleur Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Cosy en relaxing. Het 'n baie koue, nat naweek in die winter gekry, maar dit was nog steeds baie lekker. Toe ons arriveer, was die elektriese kombers op die bed reeds aan en die Aircon ook op 'n heerlike 25 grade. Daar is 'n lekker binnebraai wat 'n hele atmosfeer skep en die kombuis is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Fossil Hills Bateleur Cottage
Hallo Pieter Baie dankie vir julle terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle, selfs met die koue en nat weer, steeds ’n heerlike en gesellige naweek gehad het. Dis wonderlik dat die elektriese kombers, warm Aircon en binnebraai vir ’n lekker atmosfeer gesorg het. Ons hoop om julle weer by Fossil Hills te sien — dalk volgende keer met ’n bietjie meer son! Vriendelike groete, Die Fossil Hills-span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 91

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwagten Road, Thornvilla Farm, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd39c41202fab433aa1a12b3e0830a35173aeb5412cffb88b50ee8b05deb56634059d551b07d50d758e480432121ec244495d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Langverwagten Road Thornvilla Farm 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.919117 19.840584
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang