Successfully reported
+160

Foundry Guest Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strydom Drive, Pretoria East, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ons is trots op die feit dat ons nét die beste aan ons gaste bied en dit is waarom talle oorsese en plaaslike besoekers asook sakereisigers ons bo ander akkommodasie verkies. Foundry Guest Lodge is 'n luukse gastehuis wat ingestel is op die behoeftes van sy kliënte en wil graag aan gaste 'n onvergeetlike ervaring verseker.

The Foundry Lodge is op 4 hektaar-eiendom wat deur inheemse bome omring is. Spesiale aandag is gegee aan ons binnenshuise versiering en ontwerp - Persiese tapyte, leerbanke en veel meer skep 'n unieke styl en aangename atmosfeer.

Verblyf word gebied in 8 kamers in die lodge, 4 kamers in die motel, 'n kothuis met 4 slaapkamers, en 4 eenhede in Fountry Heights met 2 slaapkamers elk.

Geriewe op die perseel sluit internet, 'n swembad, ontbytarea, kroeg, MO-ZAM-BIK gesinsvriendelike restaurant en veilige parkeerplek in. Lughawevervoer en toere kan vooraf gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hans Strydom Drive, Pretoria East, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Gaste dink Foundry Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strydom Drive, Pretoria East, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75be2693b8a9bc6ad3c5035174e700e1abdd3df4fda25ddee930f1a849f84321d887f4dfecd866962b97f11acc3b1a4bb329?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Hans Strydom Drive Pretoria East 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.762431782588 28.361151428242
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang