Fountain Suites 1102
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: City Center, 1 St Georges Mall, Cape Town, 1102 Fountain Suites, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 219 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Fountain Suites 1102 is 'n ruim selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad. Dit is 'n goeie opsie vir toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken, aangesien hierdie woonstel binne loopafstand van baie besienswaardighede is.
Hierdie woonstel kan gemaklik altesaam 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofbadkamer is toegerus met 'n stort en die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeur is 'n sonnige balkon met 'n buite-eettafel wat die perfekte plek is vir gaste om 'n oggendkoffie of 'n buitelugmaaltyd te geniet terwyl hulle oor die omliggende stad uitkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 774
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- City Center, 1 St Georges Mall, Cape Town, 1102 Fountain Suites, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Fountain Suites 1102 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: City Center, 1 St Georges Mall, Cape Town, 1102 Fountain Suites, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang