Successfully reported

Fountainhill Estate

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Angie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome game drive and lovely clean rustic accommodation. Amazing stay. Lovely rustic accommodation on a working farm. The game drive is a must - so many animals to see including giraffes, warthogs, camels and plenty more. Thank you for dropping off the firewood when the cold rolled in! The hostess is very responsive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrike C
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Perfect venue for a family gathering. The venue is perfect for a family gathering. The kitchen is well equipped and the dining room and conference room are great. The accommodation was lovely. Monique responds quickly to all queries and requests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

No. Amazing place! It had everything you needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit E
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Heerlike rustige verblyf. Die verblyf het ons stoutste verwagtinge oortref. Alles was baie goed in stand gehou, van die terrein tot die kothuis waarin ons gebly het. Baie ruimte, van die slaapkamers, badkamers tot die leefareas. Die wild is baie mak en het tot teenaan die kothuis gekom. Ons kon selfs die kameelperde in die oë kyk terwyl ons koffie op die stoep drink. Die plek lyk baie goed in stand gehou en almal het ons op die hande gedra. Baie interessante konsep van suksesvolle ekovriendelike grondbestuur kan hier waargeneem word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fountainhill
Fountainhill Estate
Baie dankie, Gerrit. Ons is bly julle het die huisie geniet. Julle is welkom terug enige tyd.

Lorinda V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2024

Heerlik. Pragtige omgewing, netjiese en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fountainhill
Fountainhill Estate
Baie dankie, Lorinda. Ons is bly julle het die Hornbill Suite geniet. Ons sien uit om julle weer te host.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fountainhill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R614 Main Road, Wartburg, Pietermaritzburg, 3233, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f75a9dbff48e98c1121b96c1b17551e4420eed2f4db6777305d67551d7e7270999624a63feac3d87d49a74eb626b770e405?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 R614 Main Road Wartburg 3233 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.448629962392 30.546085238456
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang