Four Palms Accommodation
- Kapasiteit: 21 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Franshoek Road, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 1)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kom ervaar 'n huislike wegbreek by Four Palms Accommodation, geleë in Durbanville Hills in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die area kyk uit oor die Kaap se majestueuse Hottentots Hollandberge.
Verblyf bestaan uit 10 pragtig gemeubileerde eenhede, elk met 'n en suite-badkamer en privaat ingang. Elke eenheid is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, elektriese komberse, yskassies, mikrogolwe, komplimentêre versnaperinge, gebottelde water en tee- en koffiemaakgeriewe. Wi-Fi internettoegang is ook beskikbaar.
Ontbyt kan as ekstra bespreek word. Gaste is ook welkom om van die swembad en veilige parkeerplek op die perseel gebruik te maak.
Four Palms Accommodation is sentraal geleë en maklik bereikbaar. Dit is net 10 minute van winkelsentrums, gholfbane, wynroetes en hospitale af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 19 Franshoek Road, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Four Palms Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Franshoek Road, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang