Four Seasons Guesthouse - Hardekool 7
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardekool Crescent 7, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
- Vanaf R862 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Four Seasons Guesthouse - Hardekool 7 is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in Onverwacht, 'n voorstad van Lephalale, bied. Die gastehuis is ideaal vir 'n sentraal geleë vakansie en is perfek vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek vol avontuur.
Die gastehuis het 3 pragtige kamers met en suite-badkamers. Die kamers het lugversorging en bied elkeen slaapplek aan 2 gaste. Elke kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n induksiestoof, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel en lekker by die braai-areas kuier. Die omgewing bied staptoere, restaurante en wildkyk vir gaste wat graag die area wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marthie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hardekool Crescent 7, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardekool Crescent 7, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang