Successfully reported
+21

Four Seasons Selfsorg Gastehuis

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2A Staff Street, Ceres, 6830, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Four Seasons Selfsorg Gastehuis is in die dorp Ceres geleë, slegs 149 km vanaf Kaapstad.

Verblyf by Four Seasons Selfsorg Gastehuis word in 4 gemaklike, stylvolle selfsorg-eenhede aangebied. Elke eenheid bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuisie. Die eenhede het hul eie privaat ingange en veilige parkeerplek.

Gaste kan in die welige tuine ontspan of gebruik maak van die swembad en braaigeriewe.

Four Seasons is ook deel van The Village Guesthouse & Restaurant, waar gaste welkom is om ontbyt, middagete en aandete teen 'n bykomende koste te bespreek. Die restaurant is 3 minute se ry vanaf Four Seasons.

Besienswaardighede en aktiwiteite binne Ceres sluit in ziplining, staproetes, abseil, visvang, Ceres Mountain Fynbos Natuurreservaat en die Ceres Transport Riders' Museum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Gerlan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2A Staff Street, Ceres, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Four Seasons Selfsorg Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2A Staff Street, Ceres, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNTFiMGY1LTZhMzEtNDU1OC05NGM2LWFlMWM5NWViNzNhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 2A Staff Street Ceres 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.367259866639 19.304968714714
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang