Successfully reported

Four Steenbras

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jay-waan M
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Veilige omgewing, baie gerieflik en 'n oop omgewing. Die diens was uiters vriendelik. Die ontvangs was warm en die huis netjies aan die kant. Definitief waarde vir jou geld. Die eienaar het verstaan dat ons later as 10 uur die huis verlaat het teen geen ekstra koste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Heerlik gebly. Gerieflik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabiet W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Great stay, spacious house. Neat 8 sleeper house, spacious and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Juenesse D
Kort verblyf
4.4
Jan 2023

Baie lekker familie kuier in baie goed toegeruste huis. Die eienaars is lieflike mense! So vriendelik en het die huis baie lekker toegerus. Daar was al die nodige skoonmaakmiddels, selfs koffie, tee en beskuit. Ook kerse vir loadshedding en hout vir lekker vuurmaak! Ons het baie lekker gebly en sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jurie M
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Sep 2023

Lekker en rustig. Besig met aanbouings, plekkie was baie vol stof met geen skottelgoedseep nie. Gasvrou was te besig met ander verpligtinge en het geen aandag gegee aan ons behoeftes nie. Met beurtkrag was al die ligte se batterye pap gewees, daar was wel kerse, maar nie genoeg nie. Verder het ons baie lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rosa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Steenbras Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe28e8f6fa6d32049af720aad21d32db2bcb924ab910a3f6d1339485536df9ff921cc86985fc7de014946b209d5cc1f6face3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 4 Steenbras Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.801211898812 20.047644001618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang