Four Steenbras
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Steenbras Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Four Steenbras bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf vir tot 8 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na verblyf in Struisbaai. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers.
Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping geleë en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer op die onderste verdieping is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer op die solder geleë is en met 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort oor die bad, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is oopplan na die leef- en eetarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het sitplek, 'n kaggel en trappe wat na die solder lei.
Gaste kan gratis WiFi, oop parkeerplek vir 2 of 3 voertuie, 'n TV op die solder en 'n braai-area op die patio geniet. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf die strand en winkelsentrums.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Rosa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4 Steenbras Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Four Steenbras het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Steenbras Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang