Successfully reported

Fourfields

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lindybeth L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Perfect, clean, comfortable, beautiful location. Wayne was exceptionally helpful when we needed a bit of assistance. The accommodation was perfect—clean, comfortable, and set in a beautiful, peaceful location. We absolutely loved our stay here and would highly recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Welcoming, great location, highly recommended. Wonderful spot - fantastic hosts that make you feel comfortable and welcome from the moment you book with them. Great location and comfy cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Hierdie verblyf is uitstekend! Die huisie is besonder goed toegerus, met elke klein detail sorgvuldig beplan om ons verblyf gemaklik en aangenaam te maak. Van die gesellige binnenshuise atmosfeer tot die praktiese geriewe, alles is perfek. Hoogs aanbeveel—ons sal vir seker weer 'n draai maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlike huis en sal beslis teruggaan. Pragtige, baie goed toegeruste huis met 'n baie vriendelike, behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Most relaxing. Just wonderful. Excellent hosts and most helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adanna V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

This cottage is a beautiful gem in the stunning Hogsback. Attention to detail is amazing. Words are not enough to describe this stunning place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William J
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Wonderful place. Hogsback is a wonderful place to visit. Fourfields has a lovely setting with beautiful views. The accommodation was clean, comfortable and modern. Wayne was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Biance T
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlik! Ons het heerlik gebly! Die verblyf is bietjie weg van die dorp af wat privaatheid en absolute stilte tot gevolg het. Die huisie self was silwerskoon, die beddegoed van goeie gehalte, en die gashere wonderlike vriendelike mense! Alles is verskaf waaraan mens kan dink; vanaf skottelgoedseepies tot koffie pods en sagte handdoeke. Die kuierarea is vir seker ook 'n groot aanwins.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Pragtige plekkie wat alles bied wat jy nodig het. En meer! Ons het heerlik gebly in hierdie goed toegeruste huisie met sy pragtige omgewing. Die kaggel en elektriese komberse was baie welkom in die ysige weer. Die eienaar het ons baie welkom laat voel en was vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n heerlike wegbreek en het werklik gevoel soos "home away from home." Sal hierdie plekkie definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gaika Road, Fourfields Estate, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf58606fd898b54a99d77b644d32c772007f87ef25e99609bf46e1b7b2c6515a4ff14d4934840c06c7f826580d40c9e91607?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 Gaika Road Fourfields Estate 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.571811981482 26.920734558266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang