Fourie Street 199 B&B
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 199 Fourie Street, Trim Park, Mokopane, 0601, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fouriestraat 199 Bed en Ontbyt is geleë in 'n stil area aan die rand van die pragtige bosvelddorp Mokopane, net twee uur se ry vanaf Gauteng. Dit dien as 'n perfekte oornagplek vir reisigers wat na Botswana, Zimbabwe en die Krugerwildtuin op pad is.
Die verblyf bestaan uit dubbelkamers, 'n enkelkamer en 'slaap-en-gaan'-kamers. Fouriestraat Bed en Ontbyt is ook gerieflik naby gholfbane, sportvelde en winkelsentrums.
Die Bed en Ontbyt bied 'n verskeidenheid kamers, elk gemeubileer met 'n dubbel- of enkelbed. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met OpenView-kanale, gratis WiFi en 'n minibar met tee- en koffiemaakgeriewe.
Fouriestraat 199 Bed en Ontbyt beskik oor 'n lieflike swembad en 'n tuin waar gaste kan ontspan. Veilige parkering is ook op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 199 Fourie Street, Trim Park, Mokopane, 0601, Limpopo
- Gaste dink Fourie Street 199 B&B het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 199 Fourie Street, Trim Park, Mokopane, 0601, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang