Fourteenth Green Guest Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Turnberry Avenue, Bunkers Hill, East London, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R1 820 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fourteenth Green Guest Lodge is 'n luukse gaste-lodge wat op die Oos-Londen-gholfbaan in die voorstad Bunkers Hill geleë is. Die gastelodge kyk uit oor die versorgde skoonvelde en setperke van die gholfbaan, en bied 'n rustige omgewing vir beide korporatiewe en ontspanningsverblyf.
Verblyf word gebied in ruim kamers wat bestaan uit standaard-, superior- en executive-kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n eerlikheidskroegyskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis vesel-Wi-Fi is ook beskikbaar.
Die gaste-lodge bied 'n eetarea en ontbyt, parkeerplek van die straat af en die eienaar se privaat wynkelder. Lughawe- en ander vervoer kan op versoek gereël word.
Die ligging bied toegang tot groot areas in en om Buffalo City.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15 Turnberry Avenue, Bunkers Hill, East London, 5241, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Turnberry Avenue, Bunkers Hill, East London, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang