Successfully reported

Fourways B&B

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Naby alles. Netjies en lekker ontbyt. Pragtige netjiese plek. Kan dit aanbeveel. Baie naby aan Monte Casino en eetplekke. Die diens was goed. Kamer was netjies en die ontbyt was heerlik. Het een nag oorgeslaap en sal definitief weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomalanga N
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Excellent. Excellent service, and thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Skoon en veilig. Kamer was skoon, badkamer skoon en ontbyt was heerlik gewees. Veiligheidswag teenwoordig gedurende die nag, veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Value for money. Best place I have stayed in a long time. Staff are very friendly and breakfast is delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mxolisi M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Awesome stay. The stay was awesome, the place is neat and peaceful. Service was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan H
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Baie lekker gastehuis sal weer daar bly. Fantastiese diens en verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Gerieflik geleë. Veilig. Was vir 'n opvoering by Montecasino, dis naby en gerieflik geleë. Veilige parkering. Vriendelike ontvangs deur personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl B
1 nag
5.0
Mrt 2025

Goeie waarde vir geld. Goeie waarde vir geld. Baie goed geleë en veilig. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Excellent value for money. Very polite and helpful staff. Very clean and comfortable. Breakfast was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anfred En Hildemarie J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie gerieflik. Lekker gebly. Mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ahmed Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Quail Street, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA772c63b8a9403fca2db9029d263b472805cdf632408f643dac82ef1f4d05fd0dbde312a8ab5e1608969098709054988db38f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 4 Quail Street Magaliessig 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.027575 28.021957
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang