Fowlers Nest
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 23 Neddicky Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Fowlers Nest bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Sedgefield. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek óf oornagverblyf.
Verblyf word gebied in 2 eenhede wat slaapplek bied aan 2 gaste. Elke eenheid het 'n oopplan-ontwerp en 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in Eenheid 1 en 'n dubbelslaapbank in Eenheid 2.
Elke eenheid het ook 'n kombuisie met 'n lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook gratis WiFi.
Elke eenheid lei na 'n gedeelde stoep en tuinarea waar gaste met 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie kan ontspan. Daar is ook 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Beverley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 23 Neddicky Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Fowlers Nest het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 23 Neddicky Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang