Successfully reported

Fox & Squirrel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Hester V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfect. The house has everything you need and was tidy and clean. We loved the silence and had a great rest. The inside braai was perfect because of the bad wind. All in all, a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Netjies, pragtige uitsig. Beslis waarde vir jou geld. Ons het vreeslik lekker gebly. Een van ons gunsteling plekke om te oornag in Dullstroom. Netjies en 'n pragtige uitsig op die dam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Gerieflike, beste uitsig, prentjiemooi en veilige kuier by die dam. Ons het baie lekker gebly! Dis die beste ligging by die dam, pragtige uitsig, en by ons lekkerste stapplek oor die berg. Naby genoeg om oral heen te stap, ver genoeg om nie verkeer te hoor nie. Al wat pla was die diere in die dak wat snags gewoel en geraas het. Die handdoeke was bietjie dun en hard. Verder was alles eksieperfeksie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin O
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Was ok. Nice plek. Dis net jammer die buurman se heatpump het elke paar sekondes ingeskop en later begin 'n irritasie word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

N H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Great value for money. Excellent, thank you. Great host assistance. The location, views, interior decor, amenities and overall ambience were spot on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie V
1 nag
4.6
Aug 2024

Lieflike huis met drie kaggels en warm beddens vir die winter. Ruim huis met lieflike houtmeubels en drie kaggels. Dankie vir die hout en firelighter. Baie gerieflike en maklike in- en uitteken. Gemaklike beddens met elektriese komberse. Pragtige uitsig op die water. Bad in die een kamer is nou al 'n paar jaar lank gekraak, maar hierdie keer het dit baie gelek - die hele toilet was onder water. Sitkamerbank is afgeleef en van die matte het ook al hulle leeftyd gehad. Van buite lyk dit ook slordig omdat dit 'n verf kort omdat die rankplant afgehaal is. Dit bly steeds 'n pragtige plek en dit sal jammer wees as die eienaars nie nou hulle hand daarop hou nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Very pleasant. We were previously residents in the complex. Wife's long-time wishlist to stay in Fox & Squirrel. Daily walks over the mountain and through the nature reserve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy D
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Rustig en koud maar snoesig. Ek was by Fox & Squirrel op 'n baie koue naweek, maar die baie kaggels het heeltemal opgemaak daarvoor. Die plekkie is stil en baie veilig. Die huis is goed toegerus en baie mooi. Die enigste negatief wat ek kan noem is dat daar nie onderdakparkering is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2022

Reg by die dam vir visvang. Daar was wel 'n lek in die dak tussen die kombuis en een slaapkamer. Water het in gestroom met die reën. Die handstort in die bad was stukkend. Die parkeerplek is ook 'n probleem. As die bure daar is, kan mens nie by jou eenheid uitkom nie. Ook nie baie privaat nie, huise te op mekaar. Nie vir iemand wat rus en vrede soek nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tony K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

A wonderful, very well-equipped cottage in the middle of Dullstroom. We only stayed for one night en route to the Kruger Park, but the cottage is very well-appointed and equipped. A wonderful base from which to explore the region. Warm as well, despite being in the middle of an intense cold snap.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Fox & Squirrel
Thank you Tony. Trust to see you soon again. Regards,

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 4 955
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 955
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 955
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oaklane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwNDg1YWZlLTE2NmUtNGViMC04ZTIyLWM0NGVhMDFiYjU0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 955 per nag, vir 8 mense 29 5 1 5 Oaklane Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.412350569689 30.109094381332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang