Fox & Squirrel
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oaklane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R4 955 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Fox & Squirrel is 'n romantiese en smaakvol versierde selfsorg-gastehuis in Dullstroom met pragtige uitsigte oor die dam en die Steenkampsberg Natuurreservaat.
Die huis het 4 slaapkamers wat gemaklik 8 mense kan akkommodeer. Twee van die slaapkamers bestaan uit 'n koningingrootte bed met 'n pragtige Victoriaanse badkamer en en suite-toilet in elk. Die ander twee slaapkamers bestaan uit 2 enkelbeddens in elk met 'n stort en en suite-toilet. Die kombuis is volledig toegerus met alle benodigde toestelle. Die sitkamer het gemaklike sitplek met 'n TV en DStv en 'n kaggel vir Dullstroom se tipies kouer aande. Daar is 'n privaat patio voor die huis met 'n draagbare Weber en buitemeubels. Die kothuis word daagliks skoongemaak. WiFi is ook beskikbaar.
Fox & Squirrel is ook ideaal geleë vir die vliegvisser met twee damme op sy drumpel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Nicola Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 52
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Oaklane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Fox & Squirrel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oaklane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang