Successfully reported
+97

Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4401 Seekoei Road, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R5 399 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Foxy Crocodile Bush Lodge en Kruger Safaris, weggesteek in die hartjie van die Afrika-bos, is geleë in Marloth Park aan die oewer van die Krokodilrivier, grens aan die wêreldbekende Kruger Nasionale Park. Die ruim villas is ontwerp om gaste gemaklike akkommodasie in die natuur te bied om te ontspan en te herlaai.

Hierdie akkommodasie bied slaapplek vir tot 2 gaste in elke eenheid, gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort of slegs 'n stort. Alle kamers het 'n buitestort.

Elke kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit in WiFi, 'n TV, lugversorging, 'n privaat plonspoel, 'n boma, 'n braai-area, sonkrag buite die netwerk, boorgatwater en gas vir verhitting.

Foxy Crocodile Bush Lodge en Kruger Safaris is spesifiek met paartjies in gedagte geskep. Die gashere, Basil en Riette, het doelbewus 'n sublieme romantiese ontsnapping geskep waar paartjies kwaliteit tyd saam kan deurbring. So, as jy opsoek is na 'n plek waar jy saam met 'n geliefde kan ontsnap, is Foxy Crocodile Bush Lodge ideaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jacques P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil. Het die diere wat om die lodge stap baie geniet. Ons het die wegbreek baie nodig gehad, en Foxy Croc-lodge was die regte keuse. Goeie ...
Sien meer
Sep 2025
Fuzail Mustak P
Saam met vriende
5.0
Very homely experience. Great hospitality. A very warm welcome. The host made us feel at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Danie M
Saam met lewensmaat
5.0
Moranties. Eienaars is hartsmense en ongelooflik vriendelik en behulpsaam.
Jun 2024
Sonja N
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik! Fantasties! Ons is omtrent bederf. Basil en Riette het ons so tuis laat voel. Ons was skoon hartseer toe ons moes vertrek. Dit is baie mooi d...
Sien meer
Okt 2024
Heather S
Saam met lewensmaat
4.6
We will definitely be going back. It was amazing. The owners were really great. If you are looking for a place to rest and unwind, this...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Basil & Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4401 Seekoei Road, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 399
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 399
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 5 399
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4401 Seekoei Road, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1e6b5b1c2af416e4b9fc7f68ee781cdf488f674a82c2db539224d847de30a1baca0242ab898b6da7a8406316f1b564e439b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 399 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 4401 Seekoei Road Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.358901 31.809839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang