Successfully reported

Fraai Maraai

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflike plek waar jy tuis voel. Professionele en vriendelike diens. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Baie dankie. Het so lekker met jou gesels. Baie aangenaam. Groete

John G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Die verblyf en die kamer was onverbeterlik. Die gasvryheid van Dawid en Marietjie het ons dadelik laat tuisvoel. Baie dankie, ons sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Warm, tuis en hartlik. Die gasvryheid waarmee ons ontmoet is, het die atmosfeer geskep vir 'n heerlike verblyf. Die ekstra moeite en behulpsaamheid word nie by alle gastehuise geken nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Baie dankie, ons waardeer. Dit is gaste soos julle wat dit vir ons lekker maak. Groete aan almal Marietjie

Lize B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Dierbare gasheer/vrou. Cosy plekkie, netjies en die gasvrou het ekstra moeite gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Oase in die woestyn. Ons het onlangs Vrydagaand by Fraai Maraai in Groblersdal oornag om die Mpumalanga Skiet Proewe by te woon waarin ons dogter deelgeneem het. Die ontvangs was baie hartlik en die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Alles is mooi aan ons verduidelik en die pragtige kamer met die heerlike bederfies in die yskas het gevoel soos 'n oase in die woestyn na 'n lang warm dag. Alles is baie netjies, skoon en smaakvol ingerig. Ook die Oasis waterkan in die kombuis was vir iemand met 'n temperamentele konstitusie 'n welkome verrassing. Ons sal beslis weer hier tuisgaan wanneer ons in Groblersdal moet oorbly. Baie dankie vir die gasvryheid! Die gasvrou het ook later gehelp met 'n verwysing na lekker eetplekke in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Baie baie dankie. Groete aan julle almal.

Itumeleng D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

I will definitely come back. Wonderful, peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Thank you, lovely Itumeleng.

Wimpie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie aangenaam en baie vriendelik. Die eienaars is baie gaaf en baie vriendelik. Sal enige tyd weer daar gaan oorslaap. Plek is baie netjies en baie veilig. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel R
1 nag
5.0
Jun 2025

Uitstekende, netjiese oornag plekkie. Veilig, met alles wat jy nodig het. Klein. Uitstekende, netjiese oornag plekkie. Veilig, met alles wat jy nodig het. Klein kombuisie, met 'n bederfie in die yskas. Julle gasvryheid was spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Baie dankie. Kom slaap gerus weer oor as jy Groblersdal besoek. Groete

Marietjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike verblyf en bederfies. Ons het onlangs Vrydagaand by Fraai Maraai in Groblersdal oornag ná 'n begrafnis in die omgewing. Wat 'n lieflike plek! Die ontvangs was warm en hartlik, en is 'n uiters aangename en hulpvaardige gasvrou. By aankoms was daar klein bederfies wat baie waardeer is – melk en koffie, heerlike kolwyntjies en klein botteltjies Coke vir verfrissing. Die beddens was ongelooflik gemaklik, en ons het heerlik geslaap. My suster en haar man het in 'n aparte eenheid oorgebly en was net so tevrede met hul verblyf. Alles was netjies, skoon en smaakvol ingerig. Ons sal beslis weer hier tuisgaan as ons in die omgewing is. Baie dankie vir die gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Baie dankie. Julle was wonderlike gaste. Julle is baie welkom. Groete

Lodewyk M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker, goeie waarde vir geld en beslis die moeite werd. Die verblyf is baie skoon en netjies. Tannie Marietjie was baie aangenaam en wou net help waar sy kon. Die verblyf self is topgehalte, beddens slaap baie lekker, dit is baie skoon en mens kry beslis meer waarde vir geld as wat jy betaal. Baie dankie, Tannie Marietjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Haarhoff street, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb11e97acf36a020d5fe5b3d75cb333caea5abbacbd5c6efd3f9cda0372a3a33e532843302cb135d31cbdd03d3e0cfc36ecde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 34 Haarhoff street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.174147819463 29.391299507064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang