Successfully reported

Fraai Maraai

Gastehuis
Fraai Maraai 2
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Fraai Maraai 1 is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n ruim badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke en linne word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, nodige eetgerei en 'n koffiestasie. Gaste is welkom om die braaiplek en die swembad op die perseel te gebruik. Die eenheid het WiFi en 'n slim-TV. Netflix en Showmax is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Verwarmer
Elektries
Kombuisie
Stroomdienste
Netflix
Braai
Kamerdiens
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Tuin
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Gratis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Kamerdiens
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Sekuriteitsalarm
Laserstraalsekuriteit
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Rook is in die gastehuis verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fraai Maraai 1
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Fraai Maraai 2 is 'n ruim kamer met slaapplek vir 3, insluitend 'n kind. 'n Bababedjie is op aanvraag beskikbaar. Die eenheid bestaan uit 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. 'n Slim-TV met Netflix en Showmax is beskikbaar. Die eenheid het ook sy eie lugversorging. Die kombuis is toegerus met 'n vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak, stort en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot die swembad en braaigeriewe op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Paneel
Kombuisie
Stroomdienste
Netflix
Braai
Buite, Houtvuur
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Badkamer
Badhanddoeke
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Buite, Houtvuur
Tuin
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Gratis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Buite, Houtvuur
Kombuisie
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Paneel
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Rook is in die gastehuis verbode.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Haarhoff street, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb11e97acf36a020d5fe5b3d75cb333caea5abbacbd5c6efd3f9cda0372a3a33e532843302cb135d31cbdd03d3e0cfc36ecde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 34 Haarhoff street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.174147819463 29.391299507064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang