Successfully reported

Fraaie Bloemen

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Trudi V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Perfek. Pragtige plek. Ruim. Mooiste tuin. Uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Ronel het ons besoek soomloos gemaak. Die fasiliteit is pragtig en veilig. Groot, netjiese eenheid met 'n fantastiese ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Fraaie Bloemen
Opregte waardering vir 'n 5 ster gradering. Baie, baie dankie.

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sien bo. My beste KKNK akkommodasie ervaring ooit. Die akkommodasie, diens en gasvryheid verdien meer as 5 sterre! Die woon eenheid is topklas. Die gasvrou sorgsaam en vriendelik. Jy bly privaat, veilig en in 'n baie stil omgewing, met goeie parkering en 'n mooi natuuruitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Fraaie Bloemen
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit ongelooflik baie. Dit was net 'n groot plesier om julle te verwelkom. Hoop om julle spoedig weer te ontvang.

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Stil en rustig en veilig. Heerlik stil, baie spasie, pragtige woonstel. Voel werklik soos asof jy tuis bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Fraaie Bloemen
Baie dankie Chris vir jul positiewe terugvoer. Ek is baie bly dat jul verblyf aangenaam en rustig was. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Maria E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Gerieflik! Pragtig! Verkoeling sal dit hemels maak. Fraaie Bloemen is pragtig, skoon en baie gerieflik. Ons gasvrou is pragtig en so hulpvaardig. Heerlike ys aangebied met ons aankoms, want dit was ongelooflik warm. Al wat gekort het, was 'n lugreëling, want Oudtshoorn is vrek warm in Desember en die woonstel is in 'n nuwe ontwikkeling geleë waar daar ook nog nie baie bome is wat skuiling bied teen die hitte nie. Ons het lanklaas in 'n plekkie gebly wat so smaakvol gemeubileerd is met die mooiste dekor. Maar die hitte maak dat 'n mens vroegoggend ontsnap uit die eenheid en eers teen sonsak weer terugkom. Dit sal ook goed wees as 'n mens haar verblyf se resensies kon lees, want dan weet jy wat om te verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ronel
Fraaie Bloemen
Baie dankie vir die pragtige komplimente oor my plekkie. Dit word opreg waardeer. Lugreëling is n kenmerk wat ek nie gemerk het op my profiel nie. Ek is jammer dat dit n verwagting was. Ek hoop die waaiers kon bietjie help. Nogmaals baie dankie dat julle fraai bloemen gekies het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 366 Meerkat Lane, Palm Village, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6559fe5f753adbd6bd7fc9018c74570598f481c4a297398dc1683fd5f15af53522bae7566efa2e2d6b86a8be2440e88e7a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 366 Meerkat Lane Palm Village 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.590416619583 22.180631581506
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang