Successfully reported
+54

Fraaigelegen Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 239 Weltevrede, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fraaigelegen Farms skuil aan die voet van die Witzenberge in Tulbagh. Die plaas is 'n werkende wyn- en olyfplaas en is ook die tuiste van die bekroonde Adhara Evoo olyfolie.

Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorgkothuise, elk met 2 slaapkamers en is ten volle toegerus met linne, handdoeke, kussings, eetgerei, breekware, 'n mikrogolfoond, yskas, en 'n stofie. Elke kothuis het braaigeriewe op hul privaat stoep, lugversorging en 'n vuurmaakplek binne.

Die Cabernet- en Shiraz-kothuise het 'n pragtige uitsig oor die dam, wingerd en olyfboorde, terwyl die Olive-kothuis 'n fantastiese uitsig oor die valleie en op die berge het. Dié kothuis is ook 'n troeteldiervriendelike kothuis.

Aktiwiteite in die omtrek sluit bergfietsry, ziplyn-gly, perdry en wynproe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elizabeth F
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlike naweek in pragtige natuurskoon! Ons het in Shiraz huisie gebly, een van drie beskikbare selfsorghuisies op die plaas. Pragtige natuursko...
Sien meer
Sep 2025
Portia G
Saam met lewensmaat
5.0
Overall a relaxing and peaceful weekend. Looking forward to our next visit. Shane was so welcoming and very helpful. We went for a walk...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Kobus T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie stil, pragtige uitsig. Baie lekker gebly en die omgewing is pragtig. Een van die beste plekke waar ek al kon oorbly.
Aug 2025
Wendy K
Saam met vriende
5.0
Blissful / serenity / safe / recharged! We had the most wonderful weekend! We will definitely be back to stay at the Olive Cottage. A b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Udine B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en baie gerieflik. Fraaigelegen het nie teleurgestel nie. Die kothuis was pragtig en goed toegerus en lekker privaat. Ons het die kaggel op 'n...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Venishree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 239 Weltevrede, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fraaigelegen Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 239 Weltevrede, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdf28b48f1411df8a8f6683d1ded2b08f800e4873e06835461aabc7378d771f483298ea41f743b0302e4f16d8fc8842abca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 239 Weltevrede Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.362885084516 19.205409017513
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang