Successfully reported
+49

Fraaiuitsig Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Chumani Cresent, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Fraaiuitsig is aan die buitewyke van Kokstad geleë. Hulle bied B&B-verblyf met uitsigte oor die omliggende bergreeks.

Die eenhede het privaat ingange en is toegerus met 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, elektriese komberse en 'n waaier. Die volledige Engelse of kontinentale ontbyt kan op versoek en vooraf gereël in die eetarea of in jou kamer bedien word.

Fraaiuitsig is die ideale oornagplek vir die reisiger op pad vanaf Durban, die Suidelike Drakensberge, die Suidkus, Pietermaritzburg en die Oos-Kaap.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elsabe C
Besigheidsreis
5.0
Exceptional - a home away from home. An exceptional stay at Fraaiuitsig B&B in Kokstad—outstanding value for the price. Warm, thoughtfu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Diens was uitstekend en ontbyt was baie lekker en genoeg. Sien sterre.
Des 2024
Jane H
Saam met lewensmaat
5.0
Serene setting. We had a lovely overnight stay. The accommodation had everything we needed for our stay, and the host was friendly and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Mandy S
4.8
I would definitely stay here any time I need accommodation in Kokstad! This is a really lovely, well-appointed establishment with stunn...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Dawn W
Saam met lewensmaat
4.6
Baie mooi gastehuis en sal aanbeveel! Baie heerlike gastehuis om in te bly, die gasvrou was baie vriendelik en het die heerlikste ontbyt bedien, sal w...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 13 Chumani Cresent, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fraaiuitsig Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Chumani Cresent, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b5decfb286c37fcb4ea5d14165ccb6365bc9849f4431f02cb3fff71b2778b88372be6ef218a183b857e4d3a06f84870d289?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 13 Chumani Cresent Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.544640759968 29.410478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang