Fraaiuitsig
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Mopanie Crescent, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fraaiuitsig is in Jeffreysbaai geleë en bied gaste gerieflik gemeubileer met slaapplek vir 2 mense elk, en is stapafstand van die strand af.
Gaste het 'n keuse om die Albatross Selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 of een van die gastekamers met slaapplek vir 2 te bespreek; Strandloper en Seemeeu waarvan Seemeeu baie ruim is. Elkeen van die oopplan-eenhede is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.
Die Albatross is 'n volledig toegeruste eenheid en etes kan by die etenstafel geniet word. Die Strandloper en Seemeeu Gastekamers het elkeen 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Elke eenheid het ook 'n met 'n TV met OpenView HD-kanale. Daar is veilige parkeerplek.
Die eenhede maak oop op 'n dek met gedeeltelike see-uitsigte, en gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Jeffreysbaai bied verskeie doendinge soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk, sandplankry, perdry, stap in die Kabeljous Natuurreservaat, berg- en vierwielmotorfietsry, gholfspeel. Gaste kan ook die Jeffreysbaai Branderplankry- of Skulpmuseum besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 8 Mopanie Crescent, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Fraaiuitsig het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Mopanie Crescent, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang