Successfully reported
+27

Framesby Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Upton Street, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Framesby Gastehuis is in Framesby geleë, wat een van die veiligste en stilste voorstede in Gqeberha (Port Elizabeth) is.

Die kamers is pragtig gemeubileer met koninggrootte- of enkelbeddens en selfsorggeriewe is beskikbaar in ons ruim en volledig toegeruste kombuis. Al ons kamers het DStv en gratis WiFi, yskas, mikrogolf en koffiestasie. Die gastehuis bied 'n swembad, 'n onthaal-/eetarea, binne- en buitebraaigeriewe, gratis draadlose internet en onderdakparkeerplek.

Ons het 'n Skoonheidsalon op ons perseel wat alles bied van waks, naels, masserings, sonbed, gesigbehandelings, manikure, pedikure en verslankingsbehandelings.

Die gastehuis is naby Sunridge Village geleë wat 'n gewilde winkelsentrum in Gqeberha (Port Elizabeth) is wat kruideniersware-inkopies, wassery, haarsalonne, klerewinkels, restaurante en vulstasies bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Lyneke Z
Saam met lewensmaat
5.0
Good. It was awesome to visit more times.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Simone J
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Very friendly staff and the room had everything we needed for the stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Sanette V
5.0
Dit was heerlik en die diens was uitstekend gewees, sal hulle aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en die diens was uitstekend gewees.
Jul 2025
Lyneke Z
Saam met lewensmaat
5.0
Good. Very good stay, loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Lyneke Z
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. It was my second time and I enjoyed it again and will be visiting soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 10 Upton Street, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Framesby Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Upton Street, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eb67c608e10a0d716be0dc7635d3156881ab3f232f39360dcf6f1daf8cb3a33b1a8fe63925c1d83073443a08ee62aac7bbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 10 Upton Street Framesby 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.94936 25.51849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang